
WELKOM
Amos 3:3
LOOP SAAM, SIEN SAAM, DOEN SAAM

Inligtingstafel
Indien jy meer inligting nodig het of graag wil betrokke raak, praat met die persoon aan diens by die inligtingstafel

Nuwe Besoeker
Ons nooi jou uit om ons na die diens met ons te kom gesels by die besoekershoekie indien jy wil inskakel by ons gemeente.

Tee en Koffie
Kom geniet 'n gratis koppie koffie of tee of 'n glasie sap saam met ons na die diens elke Sondag.

Elke Sondag se preek word digitaal opgeneem en is beskikbaar op ons YouTube-kanaal vir enigiemand wat dit later wil luister of weer wil deurgaan.
Die lof- en aanbiddingsliedere wat ons tydens ons dienste sing, is ook beskikbaar op Apple Music, Spotify en YouTube Music, sodat jy enige tyd saam kan luister en aanbid.
Volg ons op al hierdie platforms om altyd op hoogte te bly van wat by Lewende Woord Lydenburg aangaan.
